Vir verblyfbesprekings in enige van die Krugerwildtuin se kampe skakel asseblief Sanparke direk op 012 428 9111 of besoek hul webwerf by https://www.sanparks.org/parks/kruger/tourism/availability.php

 

 

 

 

Klikbare Kaart - Klik op enige kamp om meer uit te vind oor akkommodasie-opsies binne die Krugerwildtuin.

Berg en Dal RuskampMalelane Privaat KampPretoriusop RuskampOnder Sabie RuskampKrokodilbrug RuskampSkukuza RuskampBiyamiti Bosveld KampSatara RuskampTalamati Bosveld KampTalamati Bosveld KampOrpen RuskampTamboti RuskampMaroela Karavaan KampRoodewal BoskampBalule RuskampOlifants RuskampLetaba RuskampPhalaborwa HekShimuwini RuskampBoulders BoskampTsendze KampMopanie RuskampBateleur BoskampShingwedzi RuskampSirheni Bosveld KampPunda Maria KampImage HTML map generator

 
Verblyf binne die Wildtuin  Belangrike kennisgewings  

Die hoofruskampe van die Krugerwildtuin is:

Berg-en-dal (met satelietkamp Malelane)
Pretoriuskop
Onder-Sabie
Krokodilbrug
Skukuza
Satara
Olifants
Mopani (Met satelietkamp Tsendze)
Letaba
Shingwedzi
Punda Maria
Orpen (Met satelietkampe Tamboti en Maroela) 

Die bosveldkampe van die park is:

Bateleur
Biyamiti
Shimuwini
Sirheni
Talamati 

Die boskampe van die park is:

Boulders
Roodewal 

Die oornagskuilings van die park is:

Sable
Shipandani

Kaart (Klik vir groter kaart)

 

Vergewis jousself van feite oor Malaria 

Amptelike inligting van SANPARKE

 

 


 





Terug Terug na bo