Sundown Lodge
Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Sundown Lodge
Kontakbesonderhede
Kontak persoon
Ettienne
Selfoon Nommer
082 641 5923
Landlyn
013 793 8009
Webwerf
Adres
75 Rissik Straat
Komatipoort
Sundown Lodge in Komatipoort bied akkommodasie in 21 luukse en-suite kamers waarvan13 selfsorg kamers is. Benewens die akkommodasie kan ons ook funksies in Komatipoort (tot 50 persone) fasiliteer. Daar is 'n lekker swembad om af te koel na jou dag in die Krugerwildtuin of op die Kambaku gholfbaan. Hier is ook 'n buite braaiarea, ten volle gelisensieerde kroeg en restaurant.
Terug | Terug na bo |