Legacy Seekoei 3295
Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Legacy Seekoei 3295
Kontakbesonderhede
Kontak persoon
Marius Viljoen
Selfoon Nommer
0827879947
Adres
3295 Seeikoei Straat
Marloth Park
Hierdie huis wat tot 10 mense kan slaap het 'n baie mooi uitsig oor die Krokodilrivier in die Krugerwildtuin wat dit 'n baie gewilde vakansiehuis maak vir mense wie graag die suide van die Krugerwildtuin wil besoek maar teen bekostigbare tariewe.
Braaigeriewe is bo en onder.
Onder konstruksie
Volg hulle op Facebook:
Terug | Terug na bo |