Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Paradise Creek in Malelane, Mpumalnaga bied gerieflike en bekostigbare selfsorg akkommodasie naby aan die Krugerwildtuin. Ons is slegs 2 kilomter vanaf Malelane Hek. Die beskikbare akkommodasie eenhede van Paradise Creek is geleë tussen groot inheemse bome in 'n welige tuin .
Paradise Creek bied die volgende akkomodasie opsies:
- 3 slaapkamer met 3 en suite badkamer selfsorg kothuisie.
- 2 slaapkamer met 2 en suite badkamer selfsorg kothuisie.
- Oopplan selfsorg kothuisie.
- Semi selfsorg kothuis
- Dubbel / enkel kamer
Die selfsorg kothuise het 'n goeie toegeruste kombuis met 'n yskas, tweeplaat gasstoof en braai area op die stoep.
Die semi selfsorg kothuis het 'n klein kombuisie binne-in die chalet en 'n braaiarea op die stoep.
Die dubbel / enkel kamers het 'n dubbel of 2 enkelbeddens met 'n en-suite badkamer met 'n toilet, stort en wasbak.
Al die kamers /kothuise is lugverkoelde en rookvry.
Die kamers / kothuise is toegerus met DSTV.
Ons het ook 'n restaurant met 'n A la Carte spyskaart wat ontbyt, middagete en aandete bedien.
Ons het 'n Konferense fasiliteit met verskillende pakkette.
Paradise Creek is net 24 km van die Swaziland-grenspos, en 45 km vand die Suid-Afrika Mosambiekse grenspos.
Terug | Terug na bo |