Lede Teken In |
|||||||||
Voltooi asseblief hierdie vorm indien u belang stel om 'n medewerker te wees op die webwerf www.krugerwildtuin.co.za . Indien u belangstel om u verblyf of ander toerisme instelling te adverteer op hierdie webwerf kan u eerder meer daaroor lees hier. Medewerkers is persone wie advertensies bemark, ons help skryf aan inligting op die webwerf, fotos stuur. Daar is 'n paar geleenthede vir die regte persone om betrokke te raak by hierdie projek. Ons skryf oor die Krugerwildtuin in Afrikaans en ook oor die groter Krugerwildtuin area met 'n spesifieke fokus op die verblyf opsies. Sodoende help ons die Afrikaanse besoeker aan die Krugerwildtuin om akkommodasie binne of buite die wildtuin makliker en vinniger te vind. Ons is nie amptelik of nie amptelik verbonde aan Sanparke nie. Hier is hul webwerf http://www.sanparks.org/ Ons verdien advertensie inkomste van hierdie verblyfinstellings by wie voornemende besoekers direk kan bespreek. Dit is wat ons hier doen in 'n neutedop! |
Terug | Terug na bo |