Nuusbrief/Blog


2018-08-11
Oopbekooievaar


Die oopbekooievaar is 'n besonderse interessante lid van die Ooievaarfamilie. Dit is nog 11 maande tot ons volgende besoek aan die Krugerwildtuin en ek het besluit om my kennis oor voëls van die Krugerwildtuin op te skerp. Hul bek is spesiaal geskep om varswater Mossels te kan eet.

Hier pragfoto is geneem deur Arno Pietersen van Private Kruger Safaris

Ek het verder gesoek en ook op die onderstaande video afgekom:



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 3 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo