Algemene Fotos

Hier is 'n paar algemene fotos van die Nasionale Krugerwildtuin. Stuur gerus jou bydraes aan ons. 'n Kort storie daarby sal ook wonderlik wees.


DSC00503.JPG DSC00506.JPG DSC00517.JPG N4 en wildtuin 005.jpg Chanting Goshawk.JPG Tarentaal.JPG

DSC00503.JPG
'n Jonk Rooibokkie in die wildtuin. Mens moet soms maar stop, veral wanneer daar kleintjies in die trop is, en dit is nie n warm middag, (as jy soos ons nie lugversorging het nie) en jy sal sien hoe interessant en mooi die dire is


Terug Terug na bo