Oom Tom se Gastehuis

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Oom Tom se Gastehuis



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Besprekings
Landlyn
(+27) (0)15781 0657


Die Drie Kamers

Drie kamers in 'n welige tuin, elk met twee beddens en 'n aparte ingange. En suite-badkamers en 'n veranda wat uitkyk oor die tuin. Elke kamer bevat 'n yskas, ketel, TV en mikrogolf en lugversorging.

Veilige parkering vir alle besoekers.

Aandete en ontbyt beskikbaar deur vooraf reëling.

Afhaal by die lughawe of dorp se ingang kan gereël word teen 'n klein fooi

Die Aparte Woonstel

'n Aparte woonstel met 'n en suite-badkamer.

Selfsorg geriewe met lugversorging en TV.

Sluit aparte parkering in .

Die Private Huis

'n Private huis met sewe kamers en 'n welige tropiese tuin.

Elke kamer kan drie persone akkommodeer en het aparte ingange.

Elke kamer bevat 'n yskas, ketel, TV en mikrogolfoond.

Lugverkoelling is ingesluit met en suite badkamers en 'n stoep wat uitkyk oor die tuin.

'n Sentrale Braai gebied met 'n draagbare braai is vir gaste beskikbaar.

'n Sentrale, ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar vir gaste.

Veilige parkering op die perseel.

Aandete en ontbyt gereël kan word.

Afhaal by die lughawe of dorp se ingang teen 'n klein fooi kan gereël word








Terug Terug na bo