Royal Game Gaste Huis

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Royal Game Gaste Huis



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Marie Olivier of Lee Christie
Selfoon Nommer
+27 (0)73 102 5056
Landlyn
+27 (0)15 781 3158
Adres
42 Essenhout Straat, Phalaborwa, 1390, Limpopo Provinsie, Suid Africa
GPS
23° 56’ 49.768” S 31° 8’ 44.213” E


Hierdie Gastehuis in Phalaborwa is geleë slegs sowat 2,5 km van die Phalaborwa Hek na die Krugerwildtuin en 3 km van die wêreldbekende Hans Merensky Gholfbaan in Phalaborwa.

Die gastehuis het 14 dubbel en suite gastekamers. Alle kamers het 'n yskas en koffie/tee stasie.Lugversorging , Sateliet DSTV met veilige parkering.

Die gastehuis het 'n swembad op die perseel in ons welige sub tropiese tuin asook 'n buitemuurse eetkamer met braai geriewe.

   
   

 







Terug Terug na bo