Butterfly Selfsorg Huis Marloth Park

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Butterfly Selfsorg Huis Marloth Park



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Mariaan Vosloo
Selfoon Nommer
084 582 9586


Butterfly huis in Marloth aprk is 'n twee slaapkamer self sorg huis, ten volle toegerus en net 15 minute se stap van die Krokodilrivier. Die huis slaap tot 6 persone.

Alle beddegoed en handdoeke word voorsien behalwe vir die swembad.

DIe hoofslaapkamer het 'n koningings grootte bed terwyl die tweede slaapkamer 'n koningings groote bed met twee enkel stapel beddels het.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n gasstoof, mikrogolf oond en yskas in.

Die huis het 'n groot stoep met braai geriewe sowel as 'n klein swembadjie.

Tariewe : Sondag tot Maanddag = R500 per nag , Gewone Naweke = R600 per nag

Maak gerus kontak per Facebook

 

 







Terug Terug na bo