Verblyf buite Kruger
Kyk, as 'n mens wil Wildtuin toe, dan móét jy eenvoudig het. Nou maar hoe gemaak as die kampe almal tjokvol bespreek is? Daar is altyd 'n plan. Hier is van die lekkerste en beste blyplekke rondom die Wildtuin vanwaar jy maklik as dagbesoeker kan gaan diere soek:
Phalaborwa (Phalaborwa-hek)
Klaserie (Orpen-hek)
Sabie
Hazyview (Numbi- en Phabeni-hek)
Malelane (Malelane-hek)
Marlothpark (Malelane- en Krokodilbrughek)
Krokodilbrug en Komatipoort (Krokodilbrughek)
Om dinge nóg makliker te maak, gebruik die kaart hieronder om jou Krugerwildtuinvakansie vinniger te beplan.
Terug | Terug na bo |