Sabie-akkommodasie
Sabie is 'n klein dorpie geleë in pragtige Drakensberge-eskarp en is sowat 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin op die R536-pad. Sabie bied 'n verkeidenheid verblyfsopsies. Hier lys ons hierdie akkommodasieplekke wat oorweeg kan word as mens die Groter Krugerwildtuin wil besoek.
Sabie is die ideale bestemming vir mense lief vir fietsry of diegene wie graag die Panorama-roete wil verken. Dorpies naby Sabie sluit Pelgrimsrus en Graskop in. Akkommodasie word aangebied in gastehuise, selfsorghuise en woonstelle, oorde, herberge (lodges) en hotelle.
|
|
|
Terug | Terug na bo |