Fotogalery
VoëlsRuskampeReptielePrivate Kruger SafarisLandskappeBydraers Algemeen VoëlsRuskampe Letaba-ruskamp Letaba is een van die beste kampe in Kruger as jy op soek is na 'n goed gevestigde groter kamp, maar met min verkeer. Die kamp het mooi, groot koeltebome met bosbokke wat rustig binne die kamp rondwei. Skukuza Skukuza is die administratiewe hoofkantoor van die Nasionale Kruger Wildtuin. Die kamp het sy eie poskantoor en bank. Daar is ook die Selati Trein restaurant. ReptielePrivate Kruger SafarisLandskappe Sonsondergange en landskappe Hier is 'n versameling van landskapsfotos en sonsondergange wat ek met toestemming van die internet gekry het, self neem. Bydraers Algemeen Algemene Fotos Hier is 'n paar algemene fotos van die Nasionale Krugerwildtuin. Stuur gerus jou bydraes aan ons. 'n Kort storie daarby sal ook wonderlik wees. Roofdiere in die Krugerwildtuin 'n Versameling foto's van roofdiere in die Wildtuin. Help asseblief ons versameling groei met julle bydraes. Piekniekplekke Baie piekniekplekke in die Kruger het nou ook al winkeltjies waar jy van poskaarte, eetgoed, koeldranke tot curios kan koop. 'n Kykie in die verlede van die Nasionale Kruger Wildtuin - Sketse deur Adele Reynders Baie dankie aan Adele Reynders vir die sketse van die verlede. Adele is lief vir Natuur Skilderye en sketse en kan gekontak word by 0823232848 vir natuur skilderye op kommissie of natuur groete kaartjies. Adele het o.a. 'n tyd lank gewerk as illustreerder vir die natuurtydskrif Custos en vir Sanparke. Besoek gerus haar webwerf by www.adelereynders.co.za Muruti Foto's van Muruti waar 'n voltitel-erf baie na aan die Krugerwildtuin joune kan word vir jou droomhuis vir vakansies of aftrede. |
Terug | Terug na bo |