Witrivier

Witrivier is 'n klein ongeveer 10 kilometer noord van Nelspruit en ongeveer 30 minute se ry na die Krugerwildtuin.


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



Celia se selfsorg akkommodasie in Witrivier bestaan uit 'n afsonderlike deel van haar huis met twee slaapkamers. Die hoof slaapkamer het 'n dubbel bed terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Daar is ook 'n private sitkamer, klein kombuis ...



Thokozani Lodge in Witrivier is 'n pragtige grasdak-gastehuis met vriendelike diens en ’n huislike atmosfeer. Die lodge bied kamers en rondawels met enkelbeddens of twee beddens en drie of vier slaapplekke. Alle kamers en rondawels  is en-su...
Terug Terug na bo