Sabie

Sabie is 'n klein dorpie wat 'n ideale oornag bestemming of defintief ideaal vir meer as net een nag akkommodasie wanneer 'n mens die Krugerwildtuin wil besoek. Behalwe die Krugerwildtuin wat 'n uur se ry op die R536 is, is daar die asemrowende Panorama Roete om te besoek. Sabie word omring deur die welbekende plantasies van Mpumalanga en is baie naby aan ander pragtige dorpies soos Graskop en Pelgrimsrus.

Kyk gerus na hierdie mooi video oor die omgewing:

 


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



Sabie Selfsorg Woonstelle bied verblyf in vier verskillende selfsorg woonstelle in Sabie aan: Woonstel A - Slaap 4 Woonste B - Slaap 5 Persone Woonstel C - Slaap 3 persone Woonstel D - Sla...



Foreat Riverside Herberg (Lodge) is geleë in Sabie en bied die volgende akkommodasie opsies: 46 Elegante Standaard Dubbel, Tweeling of drie kamers wat ruim en gemaklik is. Elke kamer is ten volle en-suite en 'n aantal van ons standaard kamers...



Sabie Star Chalets bied akkommodasie in Sabie wat bestaan uit 16 Selfsorg Chalets wat 'n verskeidenheid van 2 , 4 , 5 en 6 persone kan huisves . Alle chalets is ten volle toegerus met linne , breekware, eetgerei, kookgereedskap en alle noodsaaklikh...
Terug Terug na bo