Hazyview Verblyf

Mense wat die Krugerwildtuin wil besoek vanaf Hazyview gebruik die Phabeni ingangshek. Tydens langnaweke en op publieke vakansie dae kan die rye baie lank wees net om by Phabeni hek in te gaan maar so is dit orals die geval.


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



Blue Jay Lodge.... Foto Video: ...



Cambalala is 'n Selfsorg huis op die gewilde Kruger Park Lodge , 'n 4 ster oord met gholfbaan in. Cambalala beteken lekker rus in Zulu ...



Hadeda Gasteplaas buite Hazyview bied 'n verskeidenheid verblyf opsies : Mossie Kothuis slaap 10 Hadeda Gastehuis slaap 4 mense Saweltjie kothuis slaap 6 persone En nog meer ...



Gecko Lodge is geleë 3 Km vanaf Hazyview in Mpumalanga, Suid-Afrika, op 'n  35ha plaas met Sabie rivierfront .   Dit is die ideale basis om die Krugerwildtuin ( 12km van Phabeni hek) en die Laeveld Panorama Roete insluitend Blyderivierspoort...



Slegs 22 km vanaf Numbi hek en 23 Km vanaf Phabeni hek en gelee tussen piesangplantasies, bied Nabana Gastehuis naby Hazyview bekostigbare akkommodasie vanwaar  die Krugerwildtuin besoek kan word. Gemaklik en beskeie, maar nogtans 3 ster geakkred...



Ubhaba Herberg in Hazyview is ideal vir vakansie verblyf naby die Krugerwildtuin, die ideal plek om te trou en bied selfs gerieflike konferensie fasiliteite vir klein groepe in Hazyview. Umbhaba Herberg is slegs 'n paar minute se ry vanaf die Phbeni ...
Terug Terug na bo