Komatipoort Krokodilbrug Verblyf

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



Elephant walk Retreat is baie naby gelee aan die Krokodilbrug Hek Ingang van die Nasionale Kruger Wildtuin en bied 'n asemrowende uitsig oor die Krokodil Rivier....



Ons doen begeleide wildsritte in die Suidelike Kruger Wildtuin sowel as in Marloth Park. Ons dienste sluit in: Half dag safari Vol dag safari Sonsondergang safari 4 x 4 safari in Kruger Wildtuin Kruger Africa Safaris ...



Komati Rivier Rondawels in Komatipoort bied vir jou verblyf naby die Krugerwildtuin se Krokodilbrug hek se ingang: Dubbel / Tweeling Rondawels Daar is veertien rondawels elk óf met twee enkel beddens of ‘n dubbelbed. Die kamers is ruim en 'n...



Boomhuisie Gastehuis in Komatipoort bied akkommodasie in die verskillende selfsorg huisies. a.) Twee slaapkamer huis Slaap 'n maksimum van 6 mense ...



Tambarina in Komatipoort, bekend as die nommer 1 restaurant (en veral vir hul LM Garnale) bied ook die volgende akkommodasie in Komatipoort aan: Hul gastehuis in Komatipoort sowel as hul selfsorg boshuis in Marloth Park. Die gastehuis bied 4 ne...



Sundown Lodge in Komatipoort bied akkommodasie in 21 luukse en-suite kamers waarvan13 selfsorg kamers is. Benewens die akkommodasie kan ons ook funksies in Komatipoort (tot 50 persone) fasiliteer. Daar is 'n lekker swembad om af te koel na jou dag in...



Die Stoep Kafee Gastehuis in Komatipoort is sentraal geleë en bied die volgende akkommodasie vir die besoeker aan Komatipoort:       Stoep Cafe Guest House ...



'n Wye verskeidenheid van akkommodasie word by Domba Lodge aangebied. Dit sluit die volgende akkommodasie opsies in: Enkel Kamers Tweeling kamers Dubbel kamers Slaap 3 kamers Slaap 4 kamers Domba Guest Lodge ...



Die Resting Place in Komatipoort bied akkommodasie in stylvolle gerieflike kamers. Resting Place is geleë reg oorkant die Komatipoort Gholfbaan. Ander dienste en fasiliteite: Ontbyt Swembad Wi-Fi Sateliet TV Veilige parkering  ...



Komatipoort is een van die die warmste dorpe in Suid-Afrika - dus het al ons kamers  lugversorging en vyf van die agt is onder ‘n koel grasdak. Al die kamers het DSTV, mini-kroeë en privaat ingange. Die meeste kamers en beddens het muskietnette...
Terug Terug na bo