Barnstormers Rest

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Barnstormers Rest



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Annatjie
Selfoon Nommer
0828201776
Adres
500 Geelhak Straat Mhlati Kop Malelane


Barnstormers rest in Malelane , slegs 2 km van die Malelane hek bied jou luukse dog bekostigbare akkommodasie. 'n Buffet ontbyt word voorsien tussen 7 en 10 die oggend. As jy vroeër wil ry kan 'n ontbyt pakkie voorsien word. Elke kamer het 'n tee en koffie stasie, televisie met DSTV, internet toegang en 'n kluis in elke kamer.

Kamer 1 : Wright Brothers

Beddens : 3/4 beddens

Slaap : 2

Uitsig : Stoep

Kamer 2 : Flying Circus Familie eenheid

Beddens : 3/4 beddens

Slaap : 4

Uitsig : Stoep

Kamer 3 : Flying Circus Familie eenheid

Beddens : Koningin

Slaap : 4

Uitsig : Stoep

Kamer 4 : Cirtuss Jenny

Beddens : 3/4 beddens

Slaap : 2

Uitsig : Tuin

Kamer 5 : Amelia Earhart

Beddens : Koningin

Slaap : 2

Uitsig : Tuin

Kamer 6 : Charles Lindbergh

Beddens : Koningin

Slaap : 2

Uitsig : Tuin

Kamer 7 :Gladys Ingles

Beddens : Dubbelbed

Slaap : 2

Uitsig : Stoep

Kamer 8 : Black Cats

Beddens :Koningin

Slaap : 2

Uitsig : Stoep

Kamer 9 : Jimmy Doolittle

Beddens : Koningin

Slaap : 2

Uitsig : Tuin en swembad

 

 

 

 

 








Terug Terug na bo