Marlothpark Sanbonani
Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Marlothpark Sanbonani
Kontakbesonderhede
Kontak persoon
Lauw Steenkamp
Selfoon Nommer
+27795279892
Adres
644 Porcupine Straat
Marlothpark
Marlothpark Sanbonani is 'n selfsorg huis ongeveer 100 meter vanaf Seekoeistraat en die rivieruitsig oor die Krokodilrivier vanaf Seekoeistraat.
Die huis slaap tot 6 persone in twee en suite slaapkamers (Stort alleen).
Die slaapkamers het lugversorging.
Daar is ook 'n splonspoel om in af te koel.
Die eet-sitkamer het 'n ooplan kombuis vir lekker gesellige kuiers. Die kombuis is volledig toegerus.
Daar is tans nie 'n televisie nie maar Vodacom selfoon en internet ontvangs is goed genoeg om sport of flieks te kyk indien u regtig moet.
Terug | Terug na bo |