Tamborinia Boshuis

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Tamborinia Boshuis



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Hannes
Selfoon Nommer
082 325 5720
Landlyn
013 793 7057
Adres
Olifant Straat Marloth Park



Tambarina Boshuis -  Marloth Park is 'n ten volle toegeruste selfsorg huis wat tot 8 persone slaap. Hierdie ruim selfsorghuis bestaan ​​uit 'n hoofhuis en 'n aparte huisie met 4 en-suite slaapkamers, wat almal lugversorg is.

Ander fasilitiete:

Buite Lapa / Braaiarea

Splonspoel

DSTV

Die Boshuis, in die hart van Marloth park, is ideaal vir gesinne en familie byeenkomste en is binne loopafstand van alle geriewe (winkels, slaghuis, kroeg / restaurant en wassery)








Terug Terug na bo