Tambarina Komatipoort

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Tambarina Komatipoort



Kontakbesonderhede

Selfoon Nommer
082 325 5720
Landlyn
013 793 7057
Adres
77 Rissik Straat Komatipoort 1340


Tambarina in Komatipoort, bekend as die nommer 1 restaurant (en veral vir hul LM Garnale) bied ook die volgende akkommodasie in Komatipoort aan:

Hul gastehuis in Komatipoort sowel as hul selfsorg boshuis in Marloth Park.

Die gastehuis bied 4 netjiese lugversorgde, ruim en-suite kamers met ontbyt wat in die restaurant bedien word. (Ook middagetes en aandetes).

Daar is 'n Televisie en Yskas in elke kamer.

Die akkommodasie is geskik vir vakansiegangers sowel as reisende sakemanne.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer in die middel van die gastehuis.

Veilige parkering en kredietkaartfasiliteite word gebied.

 

 

 








Terug Terug na bo