Impala Chalets

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Impala Chalets



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Magda Le Roux
Selfoon Nommer
0823717243
Adres
4 Karee Straat Phalaborwa
GPS
S23º57,053 - E31º08,780


Impala Chalets Phalaborwa is slegs 2km vanaf Kruger Nasionale Park se Phalaborwa hek en 8km vanaf Sable dam. 3 en 4 Bed chalets is ten volle toegerus met lugreëling, mikrogolf en beperkte Dstv kanale. Tee en koffie. Handdoeke en seep word voorsien. Elke chalet het sy eie braaigeriewe. Ook ideaal vir familie groepe. Veilige parkering binne perseel. Het genoeg parkering vir karavane. Kredietkaart fasiliteite is beskikbaar. 3 Bed chalet is R600 per chalet per nag en die 4 bed chalet is R800 per chalet per nag. (Pryse Augustus 2018 - onderhewig aan styging in toekoms sonder vooraf kennisgewing.


Skakel Magda 0823717243








Terug Terug na bo