Fasonela Marloth Park

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Fasonela Marloth Park



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Estiaan, Larosel, Fanie of Sonja
Selfoon Nommer
0718868040
Adres
Eag 3873 Marloth Park


Fasonela in Marloth park is 'n twee slaapkamer huis met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n Loft met 4 3/4 beddens.

Die selfsorg huis het 2 - Badkamers (1 bad, 1 stort) asook 'n buitestort. 

'n Goed toegeruste kombuis

'n Groot Boma en Braaiplek

3 Kuierstoepe

TV met DSTV, bring net jou eie dekodeerder.

Splonspoel vir die warm somersdae

Die huis het 3 lugversorgers wat verseker die huis is koel tydens warm somersdae.

Die Hoofslaapkamer by Fasonela

Die boonste badkamer

Die braai area

 








Terug Terug na bo