Vuurvliegie Marlothpark

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Vuurvliegie Marlothpark



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Julia van Rooyen
Selfoon Nommer
0721868209
Adres
Mambastraat 2137 Marloth Park 1321 Mpumalanga


Vuurvliegie is 'n volledig toegeruste, romantiese wegbreek plekkie vir 2 in die bos. Geleë in Marloth Park. 12km vanaf Krokodilbrug ingang tot die Kruger Wildtuin. Ons pragtige boshuisie is beskikbaar teen 'n prys van R980 per nag.

Ander linne (vir twee) word verskaf maar bring asseblief u eie swemhandoeke saam.

Doen navraag oor beskikbaarheid

 








Terug Terug na bo