Paradisecreek

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Paradisecreek



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Lita
Selfoon Nommer
0828245506
Adres
Cnr Jeppes Reef and N4 Inpala Malelane South Africa
GPS
S:25 29.134 E: 31 33.402


Paradise Creek in Malelane, Mpumalnaga bied gerieflike en bekostigbare selfsorg akkommodasie naby aan die Krugerwildtuin. Ons is slegs 2 kilomter vanaf Malelane Hek. Die beskikbare akkommodasie eenhede van Paradise Creek is geleë tussen groot inheemse bome in 'n welige tuin .

Paradise Creek bied die volgende akkomodasie opsies:

  • 3 slaapkamer met 3 en suite badkamer selfsorg kothuisie.
  • 2 slaapkamer met 2 en suite badkamer selfsorg kothuisie.
  • Oopplan selfsorg kothuisie.
  • Semi selfsorg kothuis
  • Dubbel / enkel kamer

Die selfsorg kothuise het 'n goeie toegeruste kombuis met 'n yskas, tweeplaat gasstoof en braai area op die stoep.

Die semi selfsorg kothuis het 'n klein kombuisie binne-in die chalet en 'n braaiarea op die stoep.

Die dubbel / enkel kamers het 'n dubbel of  2 enkelbeddens met 'n en-suite badkamer met 'n toilet, stort en wasbak.

Al die kamers /kothuise  is lugverkoelde en rookvry.

Die kamers / kothuise is toegerus met DSTV.

Ons het ook 'n restaurant met 'n A la Carte spyskaart wat ontbyt, middagete en aandete bedien.

Ons het 'n Konferense fasiliteit met verskillende pakkette.

Paradise Creek is net 24 km van die Swaziland-grenspos, en 45 km vand die Suid-Afrika Mosambiekse grenspos.

 

 

 








Terug Terug na bo