Belvedere on River

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Belvedere on River



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Heystek van Rooyen
Selfoon Nommer
082 5661219
Landlyn
013 7901449
VOIP
South 25 29 15.6" East 31"30 3.9"
Adres
772 Groot Jagarend Straat Oewer van die Krokodilrivier Kruger Nasionale Park


Belvedere on River is geleë in Malelane en bied luukse 4 ster akkommodasie en konferensie fasiliteite met 'n 180% uitsig oor die Krokodilrivier , na die Krugerwildtuin. Kom onstpan in ons swembad terwyl die diere van die Krugerwildtuin afbeweeg na die rivier.

Ons luukse kamers het almal en suite badkamers.

Die Gastehuis is nie geskik vir kinders onder 16 jaar oud nie.

Ons is ten volle gelisensieerd om alkohol te verkoop aan ons gaste.

Konferensie fasiliteite vir 'n maksimum van 10 persone is besikibaar.

Sluit by Belvedere on River op Facebook aan:

 

 








Terug Terug na bo