Phalaborwa is een van die gewildste opsies om buite die Krugerwildtuin oor te slaap indien jy nie verblyf binne die Wildtuin kan kry nie. Daar is ook die baie bekende Hans Merensky-gholfbaan in Phalaborwa.Hier is ons lys akkommodasie in Phalaborwa wat gastehuise, hotelle, selfsorg-eenhede sowel as karavaan- en kampplek binne en buite Phalaborwa insluit.

Ons verdeel die afdeling in akkommodasie binne die dorp sowel as buite Phalaborwa.

 

Terug Terug na bo