Nelspruit is naby genoeg aan die Krugerwildtuin om te oorweeg as oorslaapplek op pad na of vanaf die Krugerwildtuin of selfs oppad na Mosambiek. Hier lys ons gastehuise in Nelspruit. Dit is by Nelspruit waar mens moet besluit of jy reguit aanry na Malelane se ingangshek, Krokodilbrug-ingangshek (albei verder aan op die N4) en of jy links in 'n noordelike rigting gaan ry en van die Numbi-, Phabeni- of selfs die Krugerhek naby Skukuza gebruik gaan maak. Jou keuse word meesal beïnvloed deur hoe moeg jy is en hoeveel tyd jy het om deur die Wildtuin te ry om by jou finale oornagbestemming uit te kom. Hier is inligting oor gastehuise in en naby Nelspruit:

 

Terug Terug na bo