Nuusbrief/Blog


2016-02-01
Krugerwildtuin in Januarie: Deur die lens


Met die Junie/Julie-skoolvakansie om die draai en die langverwagte jaarlikse wildtuinvakansie 'n bietjie nader kan ek nie help om bloot vanaand 'n bietjie te loer na fotos van Private Kruger Safaris en Arno Pietersen (Veldgids en fotograaf) van Hazyview. Ek dink ek is beslis een wie 'n rit saam met hierdie ervare wildtuinmanne wil meemaak.

Januarie was baie warm met reën wat effense verligting vir die droogte gebring het. (Die reëns is nog nie voldoende nie, maar is dit ooit?)

Kom geniet maar net 'n paar mooi foto's van die mooiste diere in die mooiste plek op aarde:



Kommentaar
Sit jou kommentaar by 
   

* Naam:   
* Epos:    
* Kommentaar:    
  Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie: 1 x 4 + 0 = ?
Antwoord:
 
Please leave this box blank.
 
Terug Terug na bo