Welkom by ons webwerf oor die Krugerwildtuin en die Groter Nasionale Krugerwildtuin. Ons webwerf fokus op verblyf binne die Krugerwildtuin in die kampe van die park sowel as privaat-akkomodasie binne én buite die Krugerwildtuin oftewel die Groter Nasionale Krugerwildtuin. Ons kan help met akkommodasie-besprekings binne sowel as buite die Krugewildtuin of julle kan direk bespreek by die plekke wat akkommodasie bied buite die Krugerwildtuin. Die webwerf is 'n gerieflike bron van alle verblyfsopsies en aktiwiteite binne of naby die Wildtuin en kan help om julle Krugerwildtuinvakansie se akkommodasie- en aktiwitietsbehoeftes perfek te beplan en te bespreek.

Dié webwerf is ook tjokvol wenke, stories, legendes en inligting oor die wildlewe, roetes en dinge om te doen.

 

     
Hulp met bespreekings. Buite die Krugerwildtuin. Kampe van die Krugerwildtuin

 

 

 

Welkom by ons webwerf oor die Groter Nasionale Krugerwildtuin area in Afrikaans. Ons webwerf fokus op verblyf binne die Krugerwildtuin in die kampe van die park sowel as privaat akkomodasie opsies binne sowel as buite die Kruger Wildtuin. 

 

 

     

 

 

 



Terug Terug na bo