VoëlsRuskampeReptielePrivate Kruger SafarisLandskappeBydraers Algemeen


Voëls




Ruskampe



Letaba-ruskamp

Letaba is een van die beste kampe in Kruger as jy op soek is na 'n goed gevestigde groter kamp, maar met min verkeer. Die kamp het mooi, groot koeltebome met bosbokke wat rustig binne die kamp rondwei. 

Skukuza

Skukuza is die administratiewe hoofkantoor van die Nasionale Kruger Wildtuin. Die kamp het sy eie poskantoor en bank. Daar is ook die Selati Trein restaurant.


Reptiele




Private Kruger Safaris



Wildsritte in die krugerwildtuin

Diere gesien tydens wildsritte deur Private Kruger Safaris

Bosveld Oomblikke

Mooi fotos van voëls


Landskappe



Sonsondergange en landskappe

Hier is 'n versameling van landskapsfotos en sonsondergange wat ek met toestemming van die internet gekry het, self neem.


Bydraers Algemeen



Algemene Fotos

Hier is 'n paar algemene fotos van die Nasionale Krugerwildtuin. Stuur gerus jou bydraes aan ons. 'n Kort storie daarby sal ook wonderlik wees.

Foto's deur Catja Schonlau

'n Paar foto's van Catja Schonlau geneem met haar besoek in Mei 2009.

Roofdiere in die Krugerwildtuin

 'n Versameling foto's van roofdiere in die Wildtuin. Help asseblief ons versameling groei met julle bydraes. 

Piekniekplekke

Baie piekniekplekke in die Kruger het nou ook al winkeltjies waar jy van poskaarte, eetgoed, koeldranke tot curios kan koop. 

'n Kykie in die verlede van die Nasionale Kruger Wildtuin - Sketse deur Adele Reynders

Baie dankie aan Adele Reynders vir die sketse van die verlede. Adele is lief vir Natuur Skilderye en sketse en kan gekontak word by 0823232848 vir natuur skilderye op kommissie of natuur groete kaartjies. Adele het o.a. 'n tyd lank gewerk as illustreerder vir die natuurtydskrif Custos en vir Sanparke. Besoek gerus haar webwerf by www.adelereynders.co.za

Muruti

Foto's van Muruti waar 'n voltitel-erf baie na aan die Krugerwildtuin joune kan word vir jou droomhuis vir vakansies of aftrede.



Terug Terug na bo