+ Ai jammer ek kom nou eers op jul site af. Ons gaan in Sabie se omgewing bly, maar eendag Kruger Park toe gaan. By watter hek moet ons ingaan om die beste dag daarvan te maak. Ek het gehoor KrokedilBrug het die meeste verskeidenheid diere. Sal dit waardeer as jy my kan help.Groete leonie




+ Ons is oor 3 weke by Kruger park lodge, het raad nodig : sien Phambeni en Numbi hek is naaste ingang, enige aanbeveelings sal wardeer word, beplan ook om 3 nagte in Kruger oor te bly, bos trailer bly by die huis die keer. ? waar om te bly, en picnic spots ens,




+ Vanaf Witriver watter hek is die beste ? Numbi Hek of Phabeni Hek?




+ Hallo Francois hoop jy is die regte persoon ek wil graag weet as ek in Marloth bly by watter hek gaan ons in en wat is die kostes per dag. Ek was nog nooit daar en wil net so 'n bietjie inligting he oor wat daar is soos kampe ens. Baie dankie








Vra 'n vraag



Indien u 'n vraag het wat nie hierbo geantwoord is nie, kan u gerus die vraag hier stel. Ons antwoord u so gou as moontlik.


Jou naam:
Jou e-posadres: *
Jou vraag: *
Terug Terug na bo