Akkommodasie: Akkommodasie in Skukuza-ruskamp sluit in luukse gastehuise, meer bekostigbare selfsorgrondawels, karavaanstaanplekke of kampplekke vir jou verblyf. Skukuza is weliswaar die grootste en besigste kamp in die Krugerwildtuin, maar gelukk

Krokodilbrug is een van die rustiger kampe in die suide van die Krugerwildtuin. Beskikbare Krokodilbrug-akkommodasie is: Kampplekke 18 x tent- of karavaanstaanplekke met ’n kragpunt en braairoosters. Gemeenskaplike ablusie- en kookgeriewe (

Verblyf in Onder-Sabie sluit in: Tent of Karavaan 33 x tent- of karavaanstaanplekke met kragpunte. Gemeenskaplike ablusie- en kookgeriewe (24-uur kookwater, elektriese plaatstowe en opwasbakke). Maksimum ses persone per staanplek. Hutte D

Kampplekke 72 x tent- of karavaanstaanplekke met kragpunte. Gemeenskaplike ablusie- en kookgeriewe (24-uur kookwater, elektriese plaatstowe en opwasbakke). Braaigeriewe. Maksimum ses persone per staanplek. 3-Bed-eenhede 69 x 3-bed-eenhede, toe


Kampplekke Daar is 15 x tent- of karavaanstaanplekke met kragpunte. Gemeenskaplike ablusie- en kookgeriewe (24-uur kookwater, elektriese plaatstowe en opwasbakke). Maksimum ses persone per staanplek. Rondawels Vier rondawels, elk met vier enke

Pretoriuskop is een van die oudste kampe in die Wildtuin. Omdat dit dalk effe verwyderd is van die hoofroete, het dit dalk nie so baie opknapping en modernisering as van die ander kampe gekry nie. Een wildtuiner sal dit as negatief ervaar wyl ’

Biyamiti is die mees suidelike bosveldkamp geleë tussen Malelane en Krokodilbrug tussen reusagtige jakkalsbessies en wildevyebome. Dis ’n besonderse boveldkamp met ongelooflike atmosfeer. Stil en wild. Lekker. Daar is die volgende akkom
Terug Terug na bo