Roodewal is ’n afgeleë bosveldkamp 44 km noord van Satara (wat die bestuur hanteer). Dit is ’n unieke ervaring om in die middel van die Krugerwildtuin te slaap en te besef daar is niemand anders naby jou nie. Laatnag onder die ewighe

Akkommodasie in Letaba wissel van luukse selfsorg-gastehuise, selfsorg-rondawels en kampplekke vir tente of karavane: Kampplekke 60 x tent- of karavaanstaanplekke met kragpunte. Gemeenskaplike ablusie- en kookgeriewe. (24-uur kookwater, elektries

Rondawels Daar is 100 twee- of driebed-rondawels, almal en-suite (meeste met storte, sommige met baddens). Elke rondawel het lugreëling, party het kombuisies terwyl ander van gemeenskaplike kombuise gebruik maak. Rondawels met ’n rondomui

    Balule is 'n satellietruskamp van Olifants, eenkant geleë op die oewer van die Olifantsrivier. In dié kampie kry ’n mens nog die gevoel van die ou-ou Wildtuin, want dit is een van die min plekke w

Akkommodasie in Satara: Kampplekke 100 x tent- of karavaanstaanplekke met kragpunte. Gemeenskaplike ablusie- en kookgeriewe (24-uur kookwater, elektriese plaatstowe en opwasbakke). Maksimum ses persone per staanplek. Rondawels   75

Geleë in die Sentrale deel  van die Wildtuin teenaan die Timbavatirivier is hierdie klein, maar goed toegeruste kamp een van die Wildtuin se bes bewaarde geheime. Al lê die kamp na aan die Wildtuingrens, moet jy vir ’n lang ent

Die safaritente in Tamboti is selfsorg, maar word daagliks skoongemaak. Daar is ’n keuse tussen semi-luukse riviertente of die meer bekostigbare twee- of vierbedtente wat self ook uitkyk oor die rivier.  Die rustigheid, harmonie en stilte

Maroela is ’n klein kampie op die oewer van die Timbavatirivier, na aan die westergrens van die Wildtuin en so twee kilometer oos van Orpen-ruskamp. Dit is een van net twee kampe in die Wildtuin wat uitsluitlik vir kampeerders – hetsy

Iewers tussen Orpenhek en Satara in die wye tweemiljoen hektaar wonderwêreld van die Krugerwildtuin kry jy Talamati, ’n klein bosveldkampie met net 15 huisies weggesteek tussen jakkalbessies en groot knoppiesdorings. As jy moeg word vir d
Terug Terug na bo