Unieke geleentheid vir jou eie wildtuin-erf

Muruti is ’n eiendomsontwikkeling naby Hoedspruit en het ’n gesogte paar skaars erwe in ’n Groot Vier-wildtuin. Die pryse is buitengewoon goed. Die ontwikkeling van 3 300 ha vorm deel van die 15 000 ha Blue Canyon-bewaringsgebied. Dié gebied is gelaai met 40 soogdiere, 300+ voëlsoorte en  meer as 50 verskillende bosveldbome. Muruti spog met leeus, luiperds, olifante, jagluiperds, renosters, wildehonde en ’n arkvol ander diere. Dié Bewaringsgebied vorm deel van die internasionaal erkende Kruger-tot-Kloof-biosfeer, is deel van die Groter Kruger en grens so-te-sê aan die Krugerwildtuin. Dis bewaring en bosveldbly op sy beste.

Muruti

Foto's van Muruti waar 'n voltitel-erf baie na aan die Krugerwildtuin joune kan word vir jou droomhuis vir vakansies of aftrede.


banner4-4995.jpg BreathTaking-877.jpg Diepdam-1605.jpg dscn08161024x768-3737.jpg dscn12691024x768-25.jpg FBIMG1469697097243-4924.jpg FBIMG1469697797961-3318.jpg FBIMG1469987279014-946.jpg FBIMG1469987302768-4921.jpg FBIMG1469987341669-2294.jpg FBIMG1469987357620-4838.jpg FBIMG1469987367626-1793.jpg FBIMG1469987375900-390.jpg

banner4-4995.jpg

Doen navraag
 

Voltooi asseblief die vorm om meer inligting te ontvang.

 
  Please complete the fields below:
     
  Naam:
  Epos:
  Telefoon:
     
  Enige spesifieke navrae?:
   
 
   
 


 
Terug Terug na bo