Besprekings binne die Krugerwildtuin

Ongelukkig kan ons nie meer help met besprekings binne die Krugerwildtuin nie. Skakel die Parkeraad direk op 012 4289111 of bespreek op die volgende skakel:

https://www.sanparks.org/parks/kruger/tourism/availability.php


Hieronder is die tye wat die hekke en kampe van die Krugerwildtuin oopmaak en sluit. By sekere kampe kan mens reël om laat te arriveer, maar daar moet altyd vooraf reëlings getref word.

Spoedbeheer word ook streng toegepas in die Krugerwildtuin, veral met sluitingstye; so moet asseblief nie te lank uitry en kamp toe jaag nie. Dit is vir jou, maar veral vir die diere se veiligheid.

 

Maand Ingangshekke   Kampe  
  Open Sluit Open Sluit
Januarie 05h30 18h30 04h30 18h30
Februarie 05h30 18h30 05h30 18h30
Maart 05h30 18h00 05h30 18h00
April 06h00 18h00 05h30 18h00
Mei 06h00 17h30 06h00 17h30
Junie 06h00 17h30 06h00 17h30
Julie 06h00 17h30 06h00 17h30
Augustus 06h00 18h00 06h00 18h00
September 06h00 18h00 06h00 18h00
Oktober 05h30 18h00 05h30 18h00
November 05h30 18h30 04h30 18h30
Desember 05h30 18h30 04h30 18h30
Terug Terug na bo