Meer oor ons Webmeesters
Buddy Web Design bedryf hierdie Afrikaanse webwerf oor die Nasionale Kruger Wildtuin omrede hulle graag hulle Sagteware en dienste aan besighede naby die Kruger Wildtuin wil bekend stel. Ons verdien ons gelde deur mooi webwerwe te ontwerp en kliente te leer hoe om self hul webwerwe se inhoud op datum te hou indien hulle dit so te verkies. Ons vertel u ook hoe werk soekenjins soos Google sodat u top blootstelling van u webwerf kan verkry. Ons verdien ook gelde deur hierdie sagteware te verhuur op 'n maandelikse basis teen bekostigbare tariewe. Ons word net betaal solank ons kliënte resultate kry en tevrede is. Daarom ook doen ons ekstra moeite dat kliente gepaste resultate kry. Bekendstelling van ons Sagteware (Kwikwap) : Kwikwap is sekerlik een van die mees gebruikersvriendelike en effektiefste sagteware wat beskikbaar is vir klein en medium besigheidseienaars. Unieke eienskappe van Kwikwap Sageware en Akkommodasie en Toerisme Instellings
Francois het 'n boek geskryf oor hoe om jou webwerf hoër op soekenjins te laat verskyn. Die boek is beskikbaar met nog vars inligting op die webwerf www.seobook.co.za . Klein en medium besigheidseienaars is besig en het gewoonlik 'n tekort aan geld en tyd. En vir die meeste is geld tyd. Maar deur tyd op die behoorlike inhoud van jou webwerf te spandeer en deur byvoorbeeld uniek te wees soos ons hier doen deur die webwerf in Afrikaans te doen verseker ons dat daar wel genoeg verkeer is na ons webwerf. Die feit dat ons webwerwe baie vinnig laai op selfone is baie belangrik vir die toerisme bedryf aangesien meeste toeriste nie rondry met rekenaars nie maar met hul fone. Voorbeelde van ons kliënte se webwerwe in die omgewing: U kan Buddy Web Design like op Facebook: |
Terug | Terug na bo |