Buddy Web Design bedryf hierdie Afrikaanse webwerf oor die Nasionale Kruger Wildtuin omrede hulle graag hulle Sagteware en dienste aan besighede naby die Kruger Wildtuin wil bekend stel. Ons verdien ons gelde deur mooi webwerwe te ontwerp en kliente te leer hoe om self hul webwerwe se inhoud op datum te hou indien hulle dit so te verkies. Ons vertel u ook hoe werk soekenjins soos Google sodat u top blootstelling van u webwerf kan verkry. Ons verdien ook gelde deur hierdie sagteware te verhuur op 'n maandelikse basis teen bekostigbare tariewe. Ons word net betaal solank ons kliënte resultate kry en tevrede is. Daarom ook doen ons ekstra moeite dat kliente gepaste resultate kry.

Bekendstelling van ons Sagteware (Kwikwap) :

Kwikwap is sekerlik een van die mees gebruikersvriendelike en effektiefste sagteware wat beskikbaar is vir klein en medium besigheidseienaars.

Unieke eienskappe van Kwikwap Sageware en Akkommodasie en Toerisme Instellings

  • Goedkoop - Tussen R2,499 en R3,999 vir die aanvanklike opstel en opleiding en maandelikse fooie vir die huur van sagteware is baie billik teen R150 plus BTW. (U betaal gewoonlik net vir opleiding op u eerste webwerf en kan dalk slegs R1500 betaal vir mooi grafiese ontwerpe vir opeenvolgende webwerwe)
  • Ons doen 1-2 gratis opdaterings op webwerwe vir ons kliënte per maand.
  • Volgehoue ondersteuning deur Konsultante (Buddy Web Design) en Nasionale Suid Afrikaanse Maatskappy (Kwikwap) .
  • Onbeperkte aantal bladsye
  • Webwerwe wat aanpas om netjies te vertoon op selfone. (Sien hier vir ons Mobi Site weergawe : (http://www.krugerwildtuin.co.za/xproducts.php)
  • Jou webwerf sal jou SMS wanneer iemand 'n bespreking doen op jou webwerf. U sal dadelik u potensiële kliente kan kontak.
  • Gratis ingeboude SMS en Epos sisteem
  • Ons tegnologie en webwerf strukture is soekenjin vriendelik
  • Mooi webwerwe kan gebou word deur van CSS programmering gebruik te maak.
  • Ons akkommodasie module sluit in 'n kalender sisteem en skakels na betaal sisteme. (Ontvang kredietkaart betalings van Suid Afrikaners sowel as Internasionaal). Die module is ingesluit in ons R150 pakket.

Francois het 'n boek geskryf oor hoe om jou webwerf hoër op soekenjins te laat verskyn. Die boek is beskikbaar met nog vars inligting op die webwerf www.seobook.co.za . Klein en medium besigheidseienaars is besig en het gewoonlik 'n tekort aan geld en tyd. En vir die meeste is geld tyd. Maar deur tyd op die behoorlike inhoud van jou webwerf te spandeer en deur byvoorbeeld uniek te wees soos ons hier doen deur die webwerf in Afrikaans te doen verseker ons dat daar wel genoeg verkeer is na ons webwerf. 

Die feit dat ons webwerwe baie vinnig laai op selfone is baie belangrik vir die toerisme bedryf aangesien meeste toeriste nie rondry met rekenaars nie maar met hul fone.

Voorbeelde van ons kliënte se webwerwe in die omgewing:

     
     

U kan Buddy Web Design like op Facebook:

Terug Terug na bo