Welkom
Hierdie webwerf www.mykrugerpark.mobi is die persoonlike webwerf van Francois Marais. Hierop vertel ons en vriende stories van ons ervarings in die Nasionale Kruger Wildtuin. Mense kan ook vir ons van hulle fotos en stories stuur. Neem ook gerus deel aan die forum gesprekke. U kan u eie onderwerpe begin. Op soek na goedkoop verblyf langs die wildtuin, ondersteun sseblief my vriendin Adele Reynders:
Klik op die prentjie hierbo om na haar webwerf te gaan.
Die Kruger Nasionale Wildtuin het ontstaan vanuit die Sabie Wildreservaat wat in 1898 geproklameer is. Die reservaat se grense was die Krokodilrivier in die suide, die Sabie Rivier in die noorde, die Lebombo Berge in die Ooste en die Drakensberge in die weste.
Vir 'n kykie na interessante briewe deur Kol James Stevenson Hamilton, uit die argiewe, kliek hier. Argiewe
Dank aan SANPARKS vir ondersteuning en die goeie werk wat deur hulle in bewaring gedoen word. Die Nasionale Kruger Wildtuin is die tuise van 'n indrukwekkende aantal spesies :
Die hoof ruskampe van die Kruger Wildtuin is:
Die bosveldkampe van die park is:
Die bos lodges van die park is:
Die oornag skuilings van die park is:
My daughther Lali in Pretorius Kop
|
Terug | Terug na bo |