Indien u , u lodge of gastehuis langs die Nasionale Kruger Wildtuin op hierdie webwerf wil adverteer is die volgende opsies beskikbaar:

Opsie A

Vir R199 per maand plus Btw kry u die volgende:

  • 'n Splinternuwe webwerf! Indien u reeds een het sal ons die nuwe webwerf in Afrikaans doen. (U nuwe webwerf sal ook op selfone werk.)
  • Ons doen die webwerf ontwerp gratis!
  • Daar is geen aanvangsfooie behalwe n nuwe domain registrasie teen R200. 
  • U moet die teks en fotos voorsien. Indien u daarmee sukkel sal ons u Engelse webwerf vir R300 vertaal.
  • U kry ook 'n gratis advertensie spasie op hierdie webwerf wat sal skakel na u nuwe webwerf. (Ons wil dat u weet dat u nuwe webwerf suksesvol is)
  • Ons sal u webwerf se inhoud vir u maandeliks opdateer.
  • U kontakdetails verskyn op hierdie webwerf en ook op u nuwe webwerf.

Opsie B

  • U betaal geen aanvanklike of vaste maandelikse kostes nie
  • U betaal ons 15% kommissie op werklike besprekings gedoen deur hierdie of u nuwe webwerf
  • U direkte kontakbesonderhede verskryn nie op hierdie webwerf of u splinternuwe selfoon webwerf nie
  • Ons hou u nuwe webwerf namens u op datum

Omskakeling van opsie B na opsie A

Indien u dink ons verdien te veel kommissie kan u ons 'n eenmalige bedrag van R5,000 betaal om om te skakel van opsie B na opsie A. (Ons gaan ekstra moeite doen om te verseker u kry besprekings deur hierdie asook u nuwe webwerf.)

 

 

 

Terug Terug na bo