Gastehuise ens



Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Huisie in die bos


 
Kontakbesonderhede

Kontak persoon Tasley
Selfoon Nommer: 0847678306
Epos: tashley_26@hotmail.com


Meer oor ons


Hierdie duplex selfsorg huis is op Seekoei Straat in Marloth park met 'n rivieruitsig en is baie gesogte vakansie akkommodasie. Daar is slegs 'n heining wat jou skei van die Krokodilrivier en die wildtuin.

Hierie dupleks huis slaap tot 8 volwassenes en 4 kinders.

Daar is 'n volledige toegeruste ooplan kombuis met onthaal area.

Die huis het 'n lekker swembad vir die warm somer maande en stoep om op te kuier.

Bring 'n lekker verkyker en wag vir die wild om na die Krokodilrivier af te stap.

Hierdie huisie bied voorwaar 'n wonderlike alternatiewe ervaring om die Krugerwildtuin te besoek.

 

 









Terug Terug na bo