Gastehuise ens

Soek    


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Bakkers Bed en Ontbyt Phalaborwa


 
Kontakbesonderhede

Kontak persoon Cees Bakker
Selfoon Nommer: 0794567098
Landlyn: 0157811613
Epos: bakkersbandb@telkomsa.net
Webwerf: http://www.bakkersbandb.com/
Adres: 31 Starling Straat Phalaborwa 1390


Meer oor ons

Bakkers Bed & Ontbyt in Phalaborwa bied 2 enkelkamer tuin huisies vir 2 persone elk. Die huisies is ruim en hulle kom met 'n en suite-badkamer (stort en toilet) en 'n koffie en tee skinkbord. 

Die huisies is geleë in 'n pragtige inheemse tuin en bied baie privaatheid. Die huisies is toegerus met 'n TV en 'n klein yskas. 

Kamers
Die Bed & Ontbyt bied 2 slaapkamers, een met 'n konings groote bed en een met twee enkelbeddens, met gedeelde badkamer (stort en toilet). Alle huisies en kamers het lugversorging en 'n plafon waaier.

Fasiliteite:
* Swembad.
* Koordlose internet. 
* Private en veilige parkering.
* Pragtige inheemse tuin.
* Ontbyt 
* Ontbyt en / of middagete wegneem op versoek. 
* Middagete en aandete beskikbaar met vooraf of jy kan gaan na een van die restaurante in Phalaborwa.

Video:

Sluit aan op Facebook

 

 

 

 

 







Terug Terug na bo