Die Suidelike deel van die Krugerwildtuin is beslis die besigste en mees bekendste deel van die Krugerwildtuin. Die Malelane ingangshek is slegs ongeveer 4 ure weg van Pretoria op die relatiewe veilige en maklike N4 vanwaar Berg en Dal -en/of satelietkamp Malelane Privaatkamp maklik bereik kan word. Dit is dus vir baie mense 'n eerste keuse vir 'n kamp om oor te slaap tydens jou Krugerwildtuin vakansie op jou eerste of laaste aand.

Ander kampe van die Suidelike deel van die Krugerwildtuin sluit in Skukuza, Onder Sabie, Krokodilbrug, Pretoriuskop asook Biyamitit bosveldkamp.

As jy nie akkommodasie binne een van die wildtuin se kampe kan kry nie kan akkommodasie in dorpies buite die Krugerwildtuin oorweeg word wat insluit: Komatipoort, Malelane, Hazyview, Sabie of selfs Nelspruit.

Kliek op ons Kaart om die akkommodasie opsies binne die Krugerwildtuin of buite die Krugerwildtuin te sien in die Suidelike deel van die Krugerwildtuin.

 

 

Sabie AkkommodasieHazyview AkkommodasieMalelane AkkommodasieMarloth Park AkkommodasieMarloth Park AkkommodasieKrokodilbrug en Komatipoort AkkommodasieSkukuza Akkommodasie en InligtingPretoriuskop Akkommodasie BesprekingsKrokodilbrug Inligting en akkommodasieBerg en Dal Ruskamp Akkommodasie en besprekingsOnder Sabie Kamp AkkommodasieBiyamithi Verblyf en BesprekingsNelspruit AkkommodasieImage HTML map generator

 

 

Terug Terug na bo