Phalaborwa Verblyf

Phalaborwa is bekend vir onder andere die Phalaborwa myn, as 'n gewilde ingang na die Noordelike deel van die Krugerwildtuin. Letaba Ruskamp is sowat een uur se ry vanaf die Phalaborwa hek van die wildtuin.

'n Verskeidenheid van bekostigbare selfsorg akkommodasie tot luukse hotel verblyf is te vinde in Phalaborwa.


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



Phalaborwa Safari Park is 'n oord van Forever Resorts. ...



Hierdie Gastehuis in Phalaborwa is geleë slegs sowat 2,5 km van die Phalaborwa Hek na die Krugerwildtuin en 3 km van die wêreldbekende Hans Merensky Gholfbaan in Phalaborwa. Die gastehuis het 14 dubbel en suite gastekamers. Alle kamers het 'n ys...



Ingwe Park net buite Phalaborwa bied waarde vir geld / goedkoop selfsorg verblyf opsies vir mense wie die Krugerwildtuin en of Phalaborwa wil besoek. Selfsorg Chalets Ingwe Park het 12 ten volle gemeubileerde selfsorg chalets, elk met 'n en...



Bakkers Bed & Ontbyt in Phalaborwa bied 2 enkelkamer tuin huisies vir 2 persone elk. Die huisies is ruim en hulle kom met 'n en suite-badkamer (stort en toilet) en 'n koffie en tee skinkbord.  Die huisies is geleë in 'n pragtige inheemse tuin en...



Jumbo Verblyf in Phalaborwa bied bekostigbare selfsorg akkommodasie vir vakansie besoekers sowel as kontrakteurs in Phalaborwa. Vir jou verblyf behoeftes het ons die Jumbo gastehuis en die Jumbo Chalet en Jumbo Woonstel Eenhede beskikbaar. Al ons akk...



Die Drie Kamers Drie kamers in 'n welige tuin, elk met twee beddens en 'n aparte ingange. En suite-badkamers en 'n veranda wat uitkyk oor die tuin. Elke kamer bevat 'n yskas, ketel, TV en mikrogolf en lugversorging. Veilige parkering vir al...



Impala Chalets Phalaborwa is slegs 2km vanaf Kruger Nasionale Park se Phalaborwa hek en 8km vanaf Sable dam. 3 en 4 Bed chalets is ten volle toegerus met lugreëling, mikrogolf en beperkte Dstv kanale. Tee en koffie. Handdoeke en seep word voorsien. ...



Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Nunc aliquet leo sed tempus sodales. Maecenas malesuada, dui ut ultrices porttitor, felis eros molestie quam, eget tempus libero turpis quis ante. Cras rhoncus, sem sit amet consequat malesuada...
Terug Terug na bo