Bezuidenhout Gastehuis
Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Bezuidenhout Gastehuis
Kontakbesonderhede
Kontak persoon
Mathilda
Landlyn
Tel: +27 (0) 13 790 0728
Epos
Geleë slegs 6 kilometer vanaf die Malane ingangshek na die Kruger Wildtuin en loopafstand na die naaste bank of winkels.
Bezuidenhouts Bed en Ontbyt in Malelane bied jou kamers toegerus met:
- Televisie
- Lugversorging
- Yskas
- Badkamer
- Veilige Parkering
- WiFi Internet beskikbaar
Terug | Terug na bo |