Marlothpark bied besoekers aan die Groter Krugerwildtuin 'n unieke ervaring in 'n verskeidenheid selfsorg- en kothuisies wat gehuur kan word vanaf eienaars of verhuringsagente wat graag sal help indien jy nie verblyf  binne die Krugerwildtuin kan kry nie.

Selfsorg huise Marlothpark

www.marlothparkverblyf.co.za

Vier huise om van te kies -

vanaf R450 per nag (vir twee persone).

Slaap ses vanaf R750 per nag.

Ngululu-selfsorghuis

www.marlothkruger.co.za

Slaap tot ses persone - vanaf R750 per nag

ten Cate Huis

www.tencatehouse.co.za

Goed toegerus
Slaap tot 8 persone - R1,500 pn

Fasonella

Slaap tot 5 persone vanaf R1,000 per nag vir eenheid

 

Tambarina Boshuis 

Slaap tot 8 persone

 

Weltevrede Lodge

Twee huise - Slaap tot 25 mense
Huis 1 = 15 , Huis 2 = 8-10

 

Legacy Seekoei 3295

Slaap tot 10 persone

Rivieruitsig

Marlothpark Sanbonani

Slaap tot 6 persone - Naby rivier

Buffel

Slaap tot 8 persone in twee slaapkamers met twee badkamers

Vlakvark

Slaap tot 4 persone

Zebra

Slaap tot 4 persone in een kamer met twee dubbel beddens

Live a little

Slaap tot 4 volwassenes en twee kinders

Adverteer jou huis hier

Onderaan die lys is 'n besprekingsvorm wat jy kan voltooi en jou besonderhede sal aan van die die gelysde instellings gestuur word wat jou sal kontak in verband met beskikbaarheid en prys.

Besprekingsnavraag - Marloth Park Selfsorg Huise
 

Voltooi asseblief hierdie vorm indien u deur eienaars van selfsorg huise in Marloth Park of Verhuringsagente in Marloth Park gekontak wil word. 'n Outomatiese Epos sal aan van die instansies wat hier gelys is gestuur word van wie sommige met u in verbinding sal tree oor die beskikbaarheid en prys van die selfsorg huise in Marloth park.

 
  Please complete the fields below:
     
  Naam:
  Epos:
  Telefoon:
  Aantal Volwassenes:
  Aantal Kinders:
  Aankoms datum:
  Vertrek datum:
     
   
 

'n Outomatiese Epos sal aan die instellings gestuur word vanaf die webwerf www.krugerwildtuin.co.za . Kontak asseblief francois@kwikwap.co.za indien u nie meer hierdie besprekingsnavrae wil ontvang vanaf die webwerf nie. Selfoon 0745470221.

   
  Meld asseblief spesifieke verblyf vereistes en of lewer algemene kommentaar:
   
 
   
 


 
Terug Terug na bo