Marloth Park Verblyf

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



Ons sien daarna uit jou te verwelkom by ons huis, in Marloth Park aangrensend aan die Kruger Nasionale Wildtuin.   Die netjiese en “moderne” selfsorg huis  "Nyumbani" is 'n gerieflike selfsorg-huis wat tot 7 gaste kan slaap.   Op d...



Needles Lodge in Marloth Park is 'n 4 ster fasliteit... ...



Butterfly huis in Marloth aprk is 'n twee slaapkamer self sorg huis, ten volle toegerus en net 15 minute se stap van die Krokodilrivier. Die huis slaap tot 6 persone. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien behalwe vir die swembad. DIe hoofsl...



Dew Drop Inn in Marloth Park bied jou twee eenehde. Eenheid 1 Eenheid 1 kan 6 persone slaap. Daar is twee slappkamers met en-suite badkamers. Eenheid 2 Eenheid 2 kan 4 persone slaap.Die eenheid het twee slaapkamers met 'n aparte badkamer....



Ons doen begeleide wildsritte in die Suidelike Kruger Wildtuin sowel as in Marloth Park. Ons dienste sluit in: Half dag safari Vol dag safari Sonsondergang safari 4 x 4 safari in Kruger Wildtuin Kruger Africa Safaris ...



Jabula Lodge is gerieflik naby geleë aan die Korkodilbrug ingangshek van die Krugerwildtuin. Dit is die ideale alternatiewe oorslaap plek as daar nie akkommodasie beskikbaar is in die suide van die wildtuin nie. Jabula Lodge in Marloth Park het 6...



Ngululu is 'n selfsorghuis in Marloth Park met 3 slaapkamers wat tot 6 mense kan slaap. Die huis word gereeld gediens en is netjies en gerieflik ingerig met sy eie swembadjie vir daardie warm somersdae. Diere soos Kudus kom eet soms selfs uit jou han...



Live-a-Little bied gemaklike akkommodasie vir tot vier volwassenes en twee kinders, en bestaan ​​uit drie slaapkamers, twee badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n klein buite kombuis, 'n sitkamer en eetkamer, en 'n dek wat u...



Kierieklapper Rivier Huis is 'n luukse , selfsorg familie huis geleë op die oewer van die Krokodilrivier met 'n uitsig oor die Kruger Nasionale Park . Kierieklapper Rivier Huise is die ideale plek vir gesinne of klein groepies wat op soek is na 'n u...



Buffalo Cahlets in Marloth Park bied vir jou akkommodasie aan in Marloth Park in 3 verskillende chalets wat op dieselfde erf geleë is.   Buffalo Chalets     Zebra Chalets     Vlakvark Chalets         ...



Hierdie huis wat tot 10 mense kan slaap het 'n baie mooi uitsig oor die Krokodilrivier in die Krugerwildtuin wat dit 'n baie gewilde vakansiehuis maak vir mense wie graag die suide van die Krugerwildtuin wil besoek maar teen bekostigbare tariewe. ...



Knoppiesdoorn is geleë tussen die hoë Knoppiesdoringbomein Marloth Park. Hierdie grasdakhuis is 25 km van die Krokodilbrug hek na die Krugerwildtuin. Knoppiesdoorn beskik oor 'n terras en 'n swembad, en is 'n gemaklike 4-slaapkamer huis met buite...



Vuurvliegie is 'n volledig toegeruste, romantiese wegbreek plekkie vir 2 in die bos. Geleë in Marloth Park. 12km vanaf Krokodilbrug ingang tot die Kruger Wildtuin. Ons pragtige boshuisie is beskikbaar teen 'n prys van R980 per nag. Ander linne (v...



Fasonela in Marloth park is 'n twee slaapkamer huis met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n Loft met 4 3/4 beddens. Die selfsorg huis het 2 - Badkamers (1 bad, 1 stort) asook 'n buitestort.  'n Goed toegeruste kombuis 'n Groot Boma en...



Tambarina Boshuis -  Marloth Park is 'n ten volle toegeruste selfsorg huis wat tot 8 persone slaap. Hierdie ruim selfsorghuis bestaan ​​uit 'n hoofhuis en 'n aparte huisie met 4 en-suite slaapkamers, wat almal lugversorg is. Ander...



Ten Cate Huis in Marloth Park bied akkommodasie vir tot 8 persone. Die grasdak huis is toegerus met van die beste geriewe om jou verblyf in Marloth park so gemaklik moontlik te maak. ...
Terug Terug na bo