Gecko Lodge

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Gecko Lodge



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Gideon
Selfoon Nommer
+27 (0) 82 36 86 257
Landlyn
0027 (0) 13 5901020
Adres
R536 na Sabie, net uit Hazyview


Gecko Lodge is geleë 3 Km vanaf Hazyview in Mpumalanga, Suid-Afrika, op 'n  35ha plaas met Sabie rivierfront .

 

Dit is die ideale basis om die Krugerwildtuin ( 12km van Phabeni hek) en die Laeveld Panorama Roete insluitend Blyderivierspoort ( 89km ) , God 's Window (50km ) en Pelgrimsrus ( 54km ) te verken

 

Dit eienaar bestuurde lodge fokus op rustigheid , gemaklikheid, gehalte diens en goeie kos . Gecko Lodge bied aan sy gaste 'n wegbreek van stadsgejaag.

 

Anja ( Duits) en Gideon Barnard (Suid-Afrikaans ) is die eienaars van Gecko Lodge, en bied persoonlike aandag en diens met 'n glimlag en in kort, " waarde vir geld"

 

Met sy gemaklike kamers en 'n restaurant op die Lodge is Gecko Lodge geskik vir diegene wat 'n romantiese wegbreek soek.

 

Die dieale basis vir talle avontuur  aktiwiteite van matig tot die uiterste of selfs bloot vir 'n ontspannende familie vakansie naby die Krugerwildtuin teen bekostigbare tariewe .

Kaart na Gecko Lodge:

Sluit by hulle aan op Facebook:

 

 








Terug Terug na bo